• Teken in
  • versoening-header-afr

    Solidariteit plaas ’n hoë premie op die gesondheid en veiligheid van sy lede en op dié van werkers oor die algemeen en het ’n Beroepsgesondheid- en -veiligheidsafdeling gestig wat hom daarop toespits om die gesondheid en veiligheid van werkers te bevorder en om die negatiewe gevolge van beroepsiektes en -beserings te verlig.

    Solidariteit staan tans ongeveer 800 lede by met hul eise teen die Vergoedingsfonds en is uiters besorg oor die gesloer om hierdie eise af te handel weens ’n totale gebrek aan dienslewering deur die kantoor van die vergoedingskommissaris.

    Die vakbond het besluit om in die vorm van ’n aanlynprotesveldtog tot aksie teen die vergoedingskommissaris oor te gaan.

    petisie-blokkie versoening-1-min-afr foto


    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close