BEL ONS: 012 644 4300
Verpleegkundiges is dapper, veerkragtig en passievol. Te midde van die Covid-19-pandemie skuif hulle sonder enige huiwering hul eie weerloosheid, vrese, en onsekerhede soos ware helde opsy om hulle pasiënte te versorg!

Beloon 'n verpleegkundige vir sy of haar onbaatsugtige opoffering, toewyding en harde werk en bekroon hom of haar met die gesogte titel van VerpleegSTER van die jaar!

Lees elke kandidaat se storie hier en stem vir jóú gunsteling VerpleegSTER!

*Stemme sluit 31 Oktober 2021 om 17:00.
Sureta
Schulz
Lees meer
Henriette
Harris
Lees meer
Alta
Claudine
Lees meer
Febe
Bruwer
Lees meer
Riana
Hellerle
Lees meer
Charmaine
Venter
Lees meer
Yolande
Durant
Lees meer
Nathalie
van Niekerk
Lees meer
Linda
de Villiers
Lees meer
Magda
de Ruyter
Lees meer
Kroon ‘n VerpleegSTER van die jaar!


VerpleegSter 2021 is tans gesluit.

Registreer / Register

Maak toe / Close