• Teken in
  • Ander Artikels

    Godsdienssaak raak 24 000 skole en druis in teen geloofspraktyke van 95% van Suid-Afrikaners
    Die vakbond Solidariteit het vandag aangevoer dat die uitspraak in die saak in die hooggeregshof in Johannesburg nie net die ses skole raak nie, maar 24 000 ander skole in Suid-Afrika. Die saak is dus van belang vir honderde duisende ouers en kinders in Suid-Afrika. Die applikante in die saak se  ... Lees meer
    Waterskeidingsaak oor godsdiens in skole neem aanvang in Johannesburgse hooggeregshof – Solidariteit
      ʼn Waterskeidingsaak oor die behoud van godsdiens in openbare skole begin môre in die Johannesburgse hooggeregshof. Die saak spruit voort uit ʼn klein groep aktiviste wat ses skole weens hul Christelike karakter hof toe sleep. Die Organisasie vir Grondwetlike Onderrig en Demokrasie (OGOD) het die saak aanhangig gemaak teen  ... Lees meer
    Lonmin se voortbestaan in belang van hele gemeenskap – Solidariteit
      Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat die voortbestaan en die volgehoue sukses van Lonmin uiters belangrik is vir die omliggende gemeenskappe en die plaaslike ekonomie. Dit volg nadat die maatskappy sedert 2 Mei 2017 deur die Bapo Bo Mogale-gemeenskap met gewelddadige protesaksies geteister word. Die gemeenskap, wat ook  ... Lees meer
    1 2 3 696
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close