BEL ONS: 012 644 4300

Dankie vir jou lojaliteit! Ons hou jou op hoogte van ons vordering om jou vriend of kollega te laat aansluit. Indien hy/sy suksesvol aansluit, sal ons jou per e-pos laat weet en die reëlings rondom jou lojaliteitsbonus tref. Indien jou vriend of kollega besluit om nié aan te sluit nie, of ons hom/haar nie in die hande kry nie, sal ons jou laat weet sodat jy iemand anders kan nomineer en steeds jou lojaliteitsbonus kan verdien.

Weet jy reeds van nóg iemand wat sal aansluit? Onthou, deelname is onbeperk, maar die sluitingsdatum is 31 Augustus 2018.

Klik hier om nog iemand wat sal aansluit te verwys.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close