• Teken in
  • Ander Artikels

    ʼn Strategie om ʼn ooreenkoms in die staalbedryf te bereik
    Die vakbond Solidariteit het vandag sy strategie bekendgestel om ʼn ooreenkoms in die beleërde staalbedryf te bereik. Dit volg nadat loononderhandelinge tussen vakbonde en werkgewers in die bedryf sowat drie weke gelede ʼn dooiepunt by die MEIBC bereik het. Volgens Marius Croucamp, adjunkhoofsekretaris van die metaal- en ingenieursbedryf by Solidariteit,  ... Lees meer
    Afrikaanse skole minder maar sterker
    Die vakbond Solidariteit het vandag sy kommer uitgespreek oor die afname in die getal Afrikaanse skole, maar is nie bekommerd oor Afrikaanse onderrig nie. Dit gaan goed met Afrikaanse skole. Hulle is wel minder, maar hulle is groter en Afrikaanse wêreldklasonderrig is steeds moontlik. Dit volg nadat die minister van  ... Lees meer
    Solidariteit bekom hofbevel namens verpleegster
    Die vakbond Solidariteit het namens hul lid, Dané Hertz, ʼn oorwinning behaal toe die hooggeregshof in Pretoria vandag beveel het dat sy binne 30 dae in ʼn gemeenskapsdiensposisie geplaas moet word. Dit volg nadat die departement en die minister van gesondheid sedert Januarie 2017 hul wetlike plig versuim het om  ... Lees meer
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close