Ander Artikels

Verwoestende mynbouhandves moet tersyde gestel word
Die vakbond Solidariteit het vandag tydens ʼn konferensie hul hofstukke vir die tersydestelling en afskaffing van die nuutste Mynbouhandves bekendgestel. Solidariteit tree toe as vriend van die hof ter ondersteuning van die Kamer van Mynwese se hofgeding teen die handves. Volgens Anton van der Bijl, die hoof van Solidariteit se  ... Lees meer
VRA bemagtig jong regslui vir die toekoms
Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA) het vandag tydens hul jaarlikse eendag-kursus vir prokureursklerke en regsstudente hul oorlewingsgids bekendgestel. Dié gids het ten doel om jong klerke voor te berei op hofwerk en in te lig oor hoe die howe se administrasiestelsels werk. Tiaan van Dyk, afdelingshoof vir die  ... Lees meer
Solidariteit lê kriminele klagte teen Molefe en andere
Solidariteit het vandag strafregtelike klagte teen die voormalige hoof van Eskom, Brian Molefe, en die voormalige voorsitter van Eskom, Ben Ngubane, by die SAPD, die Valke en die nasionale vervolgingsgesag, gelê. Volgens Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, dui die feite daarop dat Molefe en Ngubane saamgespan het om ʼn onregmatige  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close