• Teken in
  • Ander Artikels

    Optog oor Potchefstroom naam:
    “Vandag se optog vir die behoud van Potchefstroom se naam stuur die duidelike boodskap aan die Potchefstroomse stadsraad, die Suid-Afrikaanse Plekname Raad (SAGPR) en die Minister van Kuns en Kultuur dat die publiek nie gediend is met die verandering van dié stad se naam nie.” Aksie Potchefstroom en AfriForum, die  ... Lees meer
    Solidariteit en Airlink in laaste minuut onderhandelinge om vliegtuie in die lug te hou
    Die vakbond Solidariteit en die Suid-Afrikaanse lugdiens, Airlink is reeds van vroeg vanoggend af in onderhandelinge gewikkel ten einde ‘n beplande staking te probeer afweer. Indien geen skikking vandag bereik word nie, sal die vakbond se lede môre-oggend om 5:00 met ‘n staking by Airlink begin. Solidariteit het reeds Vrydagmiddag  ... Lees meer
    Solidariteit en Airlink bereik skikking. Staking afgeweer
    Die vakbond Solidariteit en die Suid-Afrikaanse lugdiens, Airlink het vanmiddag ‘n skikking bereik wat die vakbond se beplande staking wat môre-oggend 5:00 sou begin, afgeweer het. Airlink het in ‘n nuwe aanbod aan die vakbond besluit om vlieëniers se salarisse tot op meer markverwante vlakke te verhoog. Al ses geskille  ... Lees meer
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close