BEL ONS: 012 644 4300
BRUSSEL
Die afvaardiging ontmoet meningsvormers en oud-Suid-Afrikaners om steun te werf en in verskeie gesprekke met hulle te tree. Daar sal ook ‘n ontmoeting met die burgemeester wees.
ONTMOET DIE AFVAARDIGING
Klik op ‘n foto

Dirk Hermann
Bestuurshoof: Solidariteit Beweging
@SolidariDirk

Johan Kruger
Adjunk uitvoerende hoof: Solidariteit

Adv. Dirk Groenewald
Hoof van Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke

AGENDA VIR DIE DAG
Donderdag
08:00 Solidariteit se afgevaardigdes vertrek na Brussel.
10:00 – 17:00 Gesprekke en ontmoetings.
Saterdag
14:55 Solidariteit se afgevaardigdes vertrek na Suid-Afrika.
Dag 1
Internasionale Arbeid Kantoor
Blog vir die dag: Die afgelope naweek het kenners hulle uitgespreek oor die proses wat gevolg gaan word en of dit suksesvol kan wees. Met die uitsondering van prof. Koos Malan is dit duidelik dat die kenners nie die proses ken nie. Lees meer

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close