STRASBOURG
Die afvaardiging reis na Straatsburg vir ‘n ontmoeting met lede van die Europese Parlement om steun te werf en om die inhoud van die skaduverslag te bespreek.

ONTMOET DIE AFVAARDIGING
Klik op ‘n foto

Dr. Dirk Hermann
Bestuurshoof: Solidariteit Beweging
@SolidariDirk

Johan Kruger
Adjunk uitvoerende hoof: Solidariteit

Adv. Dirk Groenewald
Hoof van Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke

AGENDA VIR DIE DAG
Woensdag
Vertrek na Straatsburg en arriveer teen 13:00
15:00 – 19:00 Gesprekke word gevoer met lede van die Europese Parlement.
Dag 1
Blog vir die dag: Ons het na letterlik jare se voorbereiding uiteindelik in Genève Switserland aangekom om ʼn klag teen die Suid-Afrikaanse regering te lê oor sy rassebeleid. Lees meer
Blog vir die dag: Die Verenigde Nasies se Europese hoofkwartier in Genève is een van die bekendste bakens in die stad. Die VN se Palais des Nations (Paleis van Nasies) word van alle kante afgeneem deur toeriste en besoekers wat die laaste dae van die Europese somer indrink. Kyk jy om jou rond, besef jy dat Genève inderdaad ‘n stad van nasies is. Elke paar meter hoor jy ‘n ander taal en sien jy iemand wat kennelik van ‘n ander land af kom.
Lees meer
Johan Kruger, Adv. Dirk Groenewald en Dr. Dirk Hermann voor die Verenigde Nasies kantoor.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close