BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Sasol waarsku aandeelhouers op JSE oor produksieverlies
Die petrochemiese reus Sasol het aandeelhouers in ’n verklaring op die JSE se nuusdiens (SENS) gewaarsku dat sy brandstofproduksie vanjaar waarskynlik tussen 200 000 en 300 000 ton minder gaan wees. In die verklaring skryf Sasol die verlies toe aan die langer tyd wat dit geneem het om die instandhoudingsprojek  ... Lees meer
Denel-werkers begin amptelik vandag met protesaksie
Die vakbond Solidariteit het vandag bevestig dat sy lede by Denel SOC Ltd amptelik vandag met protesaksie gaan begin terwyl die vakbond ook ʼn memorandum sowel as ʼn petisie aan die Denel-direksie gaan oorhandig. Dit volg nadat Denel vroeër aangekondig het dat hy in Oktober salarisse kan betaal, maar dat  ... Lees meer
Solidariteit Beweging: Kom stap saam teen rasse-uitsluiting!
Die Solidariteit Beweging gaan op 25 Oktober ʼn massa-optog na die JSE en Sasol se hoofkantoor in Sandton hou. Die optog is ter ondersteuning van Sasol-werkers se staking teen die uitsluiting van wit mense uit ʼn personeelaandeelskema van Sasol en teen rasse-uitsluiting in die algemeen. Tydens die optog gaan hofstukke  ... Lees meer
1 2 3 780

Registreer / Register

Maak toe / Close