BEL ONS: 012 644 4300

Solidariteit gee ter viering van Vrouemaand in Augustus, vir sy vroulike lede die kans om 'n vriendin-vakansie by die lieflike Santana-vakansieoord in Natal te wen.

Verwys drie loopbaanvroue – vroulike kollegas of vriendinne – om in Augustus by Solidariteit aan te sluit om te kwalifiseer vir die prys.

Registreer / Register

Maak toe / Close