BEL ONS: 012 644 4300

Waarom die VN-veldtog?

Maandag | 07 September | 2015

Ander Artikels

Dinsdag | 15 Oktober | 2019

SAL in gesprekke met potensiële vennote


Vrydag | 11 Oktober | 2019

Solidariteit tree in na onbillike ontslag


Donderdag | 10 Oktober | 2019

Kom ons bly om te bou!


Teken in om kommentaar te lewer
nuutste oudste gewildste
Deon Koegelenberg

+Ek stem saam want hoe lank nog moet die kinders en jongmense met n wit vel gestraf word van iets uit die verre verlede wat hulle absoluut niks mee te doen het nie . Dis onregverdig teenoor hulle so kom staan saam met hierdie inisiatief en laat die wereld weet dat ons nog steeds na bykans 22 jaar apartheid het nou net omgekeer die skoen sit net aan die ander voet

Janine du Plessis

Dis hoog tyd. Wat in hierdie land aan die gang is, is duisend keer erger as apartheid. Hoeveel swartmense is in die nag oorval en deur onbekende Blankes vermoor? Hoeveel geld is uit die staatskas gesteel? Hoeveel jong swartmense moes die land verlaat omdat hul nie in hul eie land werk kon kry nie? Hoeveel ekonomiese emigrante is in SA toegelaat om so sito-sito in te kom kamma om hier te werk? Hoeveel verkragtings, huisbrake, belastinggeld, onsinnige straat- en dorpsnaamveranderings, swak hospitaaldienste, lae onderwyspeil, stakings, ens is onder apartheid geduld?

Louis

bAIE DANKIE DAT JULLE IETS DOEN

Registreer / Register

Maak toe / Close