• Teken in
  • Ander Artikels

    Polisielede word deur NSM-projek benadeel
    Die vakbond Solidariteit het vanoggend in ʼn skrywe die waarnemende Nasionale Kommissaris van die Suid Afrikaanse Polisiediens (SAPD), Lesetja Mothiba, onder termyn geplaas rakende die voortsetting van die NSM-projek (“Project NSF”). Indien Mothiba voortgaan om die 628 lede van die nie-statutêre magte (NSM) eerskomende Vrydag, of op enige ander datum,  ... Lees meer
    Unisa versuim weer om werknemers teen rassisme te beskerm
    Die vakbond Solidariteit het vandag aangekondig dat hy dringende stappe teen Benny Morota, ʼn regsdosent aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) gaan neem, nadat dié universiteit weereens die rassistiese optrede van Morota oorgesien het. Dit volg nadat swart akademici onder die leiding van Morota, tydens ʼn vergadering met die akademici  ... Lees meer
    Die sage by Lily-myn duur onverpoosd voort
    Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat alle rolspelers by Lily-myn na die tafel moet kom om finaal oor die toekoms van Lily-myn te besin sodat die lang en uitgerekte emosionele kastyding en finansiële uitmergeling van die Lily-mynwerkers, hul gesinne, die gemeenskappe en die krediteure tot ʼn einde kan kom.  ... Lees meer
    1 2 3 729
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close