BEL ONS: 012 644 4300
Bespreek jou virtuele sitplek nou!

Die Werkherstelprogram is Solidariteit se unieke oplossing tot ’n volhoubare toekoms. Afrikaners se voortbestaan rus op drie pilare: werk, welstand en opleiding. Kom wees deel van ons eie oplossing.

Kyk na die virtuele bekendstelling van die grootste Werkherstelprogram in Afrikaans op 8 Oktober om 10:00!

#OnsSalSelf

Werkherstelplan bekendstelling
Checkboxes

Registreer / Register

Maak toe / Close