Solidariteit begin ‘n WERKHERSTELPROGRAM – die grootste opstaanprogram in sy 118-jarige bestaan. Roeping, werk, verantwoordelikheid. Arbeid adel. Werk onbeperk – Solidariteit sê

Die Werkherstelprogram het drie fokusareas:

Die WERKHERSTELPROGRAM benadruk die belangrikheid dat individue wat op ʼn veranderende ekonomie ingestel is, die sterkste uit die krisis sal kom.

VIR JOU WERK FOKUS DIE WERKHERSTELPROGRAM OP:

MAATSKAPLIKE OORBRUGGINGSPLAN – IN HART MET KRAG TOT HOOP

Die maatskaplike gevolge van die huidige krisis is omvangryk en mag nie onderskat word nie.

Solidariteit se maatskaplike oorbruggingsplan, wat deel vorm van die Werkherstelprogam, fokus op finansiële en fisieke welstand en sien om na ons lede se fisieke, emosionele en geestelike welstand.

Solidariteit Helpende Hand het ʼn VYFPUNTPLAN ontwikkel en ondersteun werkherstel soos volg:

Toeganklike maatskaplike dienste

‘n Welstandbarometer Bepaal jou welstand, klik hier

‘n Gefokusde
kommunikasiestrategie

Die bou van veerkragtigheid

Mobilisering van die krag van die gemeenskap Ondersteun ‘n plaaslike besigheid vandag, klik hier

wh-streep-wit-grys-m

Solidariteit brei sy opleidingsaanbod nog verder uit om te verseker dat sy lede, hul kinders en die breër gemeenskap waarvan hulle deel is, ook toegang tot ʼn beter en meer omvangryke onderwys- en opleidingsaanbod kry.

SOLIDARITEIT SE OPLEIDINGSAANBOD:

Laai die #OnsSalSelf-lied af, klik hier

Registreer / Register

Maak toe / Close