Bespreek jou virtuele sitplek nou!
Die Werkherstelprogram is Solidariteit se unieke oplossing tot ’n volhoubare toekoms. Afrikaners se voortbestaan rus op drie pilare: werk, welstand en opleiding. Kom wees deel van ons eie oplossing.
Kyk na die virtuele bekendstelling van die grootste Werkherstelprogram in Afrikaans op
8 Oktober om 10:00!
#OnsSalSelf
Covid-19-reëls en regulasies wat op die dag sal geld:
- Ons versoek dat u te alle tye gedurende die funksie 'n masker sal dra.
- Handhaaf asseblief te alle tye 'n afstand van 2 meter tussen u en ander gaste by die funksie.
- Alle gaste moet asseblief by aankoms hul temperatuur laat meet en voor die tyd ons aanlyn vrywaringsvorm voltooi. Klik hier. Bring u unieke kode na die funksie toe saam.
- Alle gaste word vriendelik versoek om hul geskenkpakkies na afloop van die funksie in die voorportaal te kry.