Bespreek jou virtuele sitplek nou!
Die Werkherstelprogram is Solidariteit se unieke oplossing tot ’n volhoubare toekoms. Afrikaners se voortbestaan rus op drie pilare: werk, welstand en opleiding. Kom wees deel van ons eie oplossing.
Kyk na die virtuele bekendstelling van die grootste Werkherstelprogram in Afrikaans op
8 Oktober om 10:00!
#OnsSalSelf