• SOLIDARITY WORLD
  • YOUR JOB, OUR FIGHT MEMBERSHIP IS JUST A FEW CLICKS AWAY
  • ASK FRIK
    ASK SOLIDARITY'S REPRESENTATIVE, FRIK, ANY QUESTION HERE

    LABOUR SERVICES

    Trade union Solidarity’s main purpose is to protect its members in the workplace. Solidarity’s Labour Services Division offers protection to thousands of collective and individual members in various industries nationwide. Click on the icons below for more information on Labour Services.
    INDUSTRIUES WITHIN SOLIDARITY LABOUR RELATIONS SOLIDARITY LEGAL SERVICES

    Solidarity Legal Services

    Labour Court
    General Litigation
    Occupational Health and Safety
  • YOUR PROFILE CREATE A PROFILE ON SOLIDARITY WORLD IN ORDER TO USE ALL FUNCTIONALITY AND SERVICES OFFERED ON THIS PLATFORM.
    CREATE A PROFILE OR LOG IN CLICK HERE TO LOG IN. IF YOU DO NOT HAVE A SOLIDARITY WORLD PROFILE YET, CLICK HERE.
  • REFER A FRIEND TO THE SOLIDARITY HOME CLICK HERE TO REFER A FRIEND TO SOLIDARITY
    A GOOD IDEA! SUBSCRIBE TO SOLDEER AND RECEIVE THE LASTEST INFORMATION REGARDING YOUR UNION. CLICK HERE.
  • SOLIDARITY BLOG

    Solidariteit Blog

    Een van die beste stukke advies wat ek ooit ontvang het en wat hom periodiek aan my herhaal is dat jy, en nét jy, uiteindelik verantwoordelik is vir jou lewe, optrede, mislukkings en sukses. Dit het my geleer om hard te werk om positiewe resultate te kry; optimisties oor die lewe te dink; op te...
    Die herrie rondom standbeelde in Suid-Afrika het die land opnuut verdeel en debatte laat opvlam oor die verlede en geskiedkundige figure. ’n Gepolariseerde land soos Suid-Afrika sal altyd sukkel om ’n gedeelde mening oor sekere mense en eras se kry want ons geskiedenis beïnvloed uiteraard ons hede (en toekoms) op tasbare en sielkundige maniere.  ...
    Lucas Maree se liedjie met die lirieke “ek sou kon doen met ʼn miljoen” is in 1991 vrygestel en is vermoedelik in daardie jaar ook geskryf. Hy het gesing hoe die wêreld daarmee vir hom oral immergroen sou wees. Intussen het die Suid-Afrikaanse Reserwebank die geldvoorraad só uitgebrei dat ʼn miljoen rand ook nie meer...
    Noudat jou liggaam nog ’n mens help groei, moet jy seker begin om behoorlik te eet. Hier’s ’n paar riglyne oor hoe om jou dieet aan te pas sodat jy aan ’n gesonde baba geboorte kan skenk.   Moet ek anders eet noudat ek swanger is? Dis nou belangriker as ooit om voedsame, gebalanseerde maaltye...
    Alhoewel dit soms moeilik is om ten midde van hoë werksdruk by die werk uit te staan, is dit van kardinale belang dat jy ʼn goeie indruk maak om sodoende ‘n suksesvolle loopbaan te verseker. Hier volg vyf wenke wat jou hiermee kan help:   1. Bied idees en voorstelle aan wanneer die geleentheid hom...
    Sedert 2007 het Eskom se gemiddelde elektrisiteitstariewe kumulatief met byna 280% gestyg. Indien die maatskappy sy beoogde 25,3%-verhogings deur die loop van 2015 instel, sal die kumulatiewe styging in elektrisiteitspryse oor die afgelope agt jaar sowat 366% bereik.   Om dit in perspektief te stel: die verbruikersprysindeks het van 2007 tot 2015 met slegs 63%...
    Enige gesondheidspraktisyn wat sy sout werd is, sal vir jou sê dat te veel sout of natrium in jou dieet ernstige gevolge vir jou gesondheid inhou. Gedurende Soutbewusmakingsweek van 16 tot 22 Maart word dit weer beklemtoon hoe belangrik dit is om matige hoeveelhede sout te gebruik.   Volgens die Hart-en-Beroertestigting eet Suid-Afrikaners ongeveer 6–11...
    Om ʼn verhoging te vra kan ʼn moeilike en vreesaanjaende taak wees. Hier is vyf wenke wat jy gerus in gedagte kan hou die volgende keer wanneer jy regtig voel dat dit tyd vir ʼn verhoging is.   1.       Tydsberekening is van uiterste belang Maak seker jou bestuurder of menslikehulpbronbeampte is gereed en het tyd...
  • AfriForum Jeug
    English info goes here
    WORK TOGETHER
    ON YOUR FUTURE
  • Top