Stappe teen direktief van regter president
Solidariteit se Regsgilde het vanoggend ’n aanmaning aan die kantoor van die regter president van die Wes-Kaapse hooggeregshof, regter John Hlophe, gestuur en geëis dat sy direktief oor die transkripsie van hofverrigtinge teruggetrek word. In die aanvanklike direktief bepaal regter Hlophe dat die transkripsie van hofverrigtinge en rekords onnodig...
Lees meer >
BBP: Swak regeringstyl ry voldoende groei in die wiele
Belastingprotes aangekondig teen driedubbele verhoging
Terugtrek van groenskrif oor sosiale sekerheid verwelkom
Regsproses oor “sertifikaat van behoefte” van stapel gestuur
Wat vereis belastingprotes?
Deur Morné Malan Belasting is feitlik nog altyd 'n omstrede onderwerp. Sommiges, soos Oliver Wendell Holmes, voormalige regter van die hooggeregshof van die Verenigde State, reken dat belasting “die prys [is] wat ons betaal om in 'n beskaafde samelewing te woon”, terwyl ander soos Murray Rothbard, die berugte Amerikaanse ekonoom,...
Lees meer >
- Solidariteit Regsfonds
- Solidariteit Boufonds
- #TrapSaam
- Te Wit Vir My Land
- Werk maak sterk
- Sê nee vir voorkeurbevorderings binne die SAPD
- ESKOM Kort Jou Kennis
- Pensioenkaping
- Discovery Bank
- Elana Barkhuizen
- Stuit Andile
- Discovery #MosTeWit
- SAPD Kaping
- Solidariteit-lojaliteitsbonus
- Sasol
- NGV: Sê jou sê
- Dokters se sê oor NGV | #NeeVirNGV
- Denel
- SAL
- Lidmaatskap-app
- Regskliek toepassing
- Plasingsprobleme vir gemeenskapsdiens?
- Solidariteit veg teen onnie-afleggings
- 'n Engelse PUK? Die prys is te duur!
- Brian Molefe
- #VirSkole
- Beurskompetisie 2018
- Sê jou sê oor dubbelstaandaarde.
- Deel met ons jou gunsteling braai-dag resep!
- #Te ver Tumi
- Solidariteit-Vrou
- F*** White People
- BouSaam
- KragDag 2017
- Opdateringskompetisie 2017
- Nomineer jou Gesondheidspraktisyn
- Vír godsdiens in skole
- Wet op Rassisme
- Solidariteit vs die Staat
- Solidariteit vs die SAUK
- #BOUmyGemeenskap
- Onderwysberaad
- SAPD Dokumente
- Jou Kampus
- Nee vir kwotas
- Steun Ons Staal
- Vlieg saam
- Keuringskwotas
- Oorleef 2016
- 2015 Dankie
- M-Net
- GEPF
- Bokke
- Kovsies
- Toekomsberaad
- VN Veldtog | Reis saam met ons
- Eggenoot
- Vergoedingskommisaris
- Bevry Eskom
Wie is die staat om te sê wat reg is?
Die meeste van ons is al so gewoond daaraan om die staat se wette as reg te beskou, sonder om eers te dink aan waar die staat die reg kry om vir ons voor te skryf wat reg en verkeerd is. Soos Ouboet in Orkney Snork Nie gesê het: “Ek...
Lees meer >























































































































































































