logomobile logo

Lidmaatskap vir jong werkendes

Wees gereed vir die werkplek en bereik jou volle potensiaal.
Raak betrokke
jongwerkende-hero-imagejongwerkende-hero-image

Raak betrokke

Lidmaatskap vir jong werkendes wil jou versterk om te verseker dat jy jou loopbaandoelwitte verwesenlik en dat jy vir jouself ʼn toekoms kan bou waar jy vry, veilig en voorspoedig kan leef en werk.
Raak hier betrokke
Button 9Button 10Button 12

Solidariteit se beroepsnetwerke

Wees deel van die behoud en uitbouing van jou beroep. Gemeenskaplike waardes gee aan elkeen iets om in te glo, asook ʼn platform om terug te ploeg en kennis te deel deur netwerkgeleenthede, werkskepping en mentorskapprogramme.

Meer oor beroepsnetwerke
Word deel van jou aanlyn werkgemeenskap

Welkom by Solidariteit

Jy kan jouself met kort kursusse, wat spesifiek vir jou beroep saamgestel is, op Solidariteit Leer BEMAGTIG. Jy kan deur gesprekskamers netwerke BOU en deur werkfasilitering BESKERM word.
werknemers-platform-imagewerknemers-platform-image
jongwerkende-quote-left-image

As jy op universiteit is, leer jy hoe om akademies te skryf, en as jy die werkplek betree, moet jy ʼn hele nuwe ‘lingo’ aanleer. Jy moet gewillig wees om altyd ʼn leerder te bly. Voortgesette leer is een van die beste maniere om jouself konstant in die werkplek te verbeter en jou vaardighede te verbreed.
Chereé Meyer
Organiseerder: Studente en Jongwerkendes
jongwerkende-quote-right-image

Gereelde navrae