BEL ONS: 012 644 4300

Hoe om te weet as 'n kollega jou manipuleer

Werkverhoudings en vriendskappe kan net op onderlinge vertroue en respek gebaseer word. Dit kan nooit eenrigting-verkeer wees waar een vennoot, kollega of vriend die heel tyd gee en uitgebuit voel terwyl die ander party al die voordele en plesier kry nie. Dit is nie vriendskap of ʼn gesonde verhouding nie,  … Lees meer


6 goed wat jy nóóit vir werk moet opoffer

Travis Bradberry   ʼn Tipiese werksdag is lang genoeg soos dit is en tegnologie maak dit nog langer. Wanneer jy uitendelik na ʼn vol dag by die kantoor tuiskom, lui jou selfoon steeds en mense wat onmiddellik antwoorde verlang se e-posboodskappe val deurlopend in jou posbus. Meeste mense beweer dat  … Lees meer


Hou huishoudelike take jou terug by die werk?

Anja van den Berg   Alhoewel daar al honderde studies uitgevoer is wat die verband tussen stres by die werk en die risiko van hartaanvalle en beroertes ondersoek, is min navorsing nog gedoen oor of die bestuur van ʼn huis en gesin ʼn soortgelyke effek het. Dit wil blyk dat  … Lees meer


Manlik-gedomineerde werkplekke ‘kan vroue siek maak’

Volgens navorsers kan ʼn manlik-gedomineerde werkplek gevaarlike stresvlakke in vroue veroorsaak.   Hulle glo sosiale probleme wat met die ‘simbool’-vrou geassosieer word, kan die liggaam se stresrespons dereguleer – wat lei tot groter weerloosheid teen siekte.   En dit hou nie summier op wanneer die dag se werk tot ʼn  … Lees meer


Mites oor vroue in die werkplek die nek ingeslaan

Alhoewel oor die algemeen geglo word dat vroue deesdae ʼn knusser plek in die loopbaanson beklee, toon navorsing steeds dat hoe hoër die bestuursvlakke in maatskappye, hoe laer die proporsie vroue. Inge Strydom het ontdek dat verskeie heersende mites oor vroue in die werkplek tot hierdie fenomeen mag bydra.    … Lees meer


Registreer / Register

Maak toe / Close