• Teken
    asseblief in

  • Mediaverklarings

    SAUK gee uiteindelik in; joernaliste mag terugkeer werk toe
    Finale oorwinning vir SAUK-4 – Solidariteit In ʼn finale sege teen die SAUK se sensuurbeleid het die staatsuitsaaier vandag uiteindelik toegegee deur die vier afgedankte SAUK-joernaliste toe te laat om môreoggend weer aan te meld vir werk. Dit volg nadat die SAUK vanoggend die deur vir drie van die vier afgedankte joernaliste gewys het toe […]
    SAUK weier joernaliste toegang tot werkplek; Solidariteit nader hof met dringende aansoek
    Solidariteit gaan vandag ʼn dringende hofaansoek indien om te verseker dat die vier afgedankte SAUK-joernaliste ingevolge gister se arbeidshofuitspraak onmiddellik mag terugkeer werk toe. Die vakbond gaan as deel van sy aansoek ook vra dat die individue wat teen gister se uitspraak wil appelleer in hul persoonlike hoedanigheid vir die koste aanspreeklik gehou word. Volgens […]
    SAUK weier lede toegang tot werksplek; Solidariteit spreek media toe voor SAUK-kantore
    Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, sal vanoggend om 10:00 die media voor die SAUK se kantore in Aucklandpark toespreek na aanleiding van die SAUK se besluit om teen gister se arbeidshofuitspraak te appelleer. Intussen het Foeta Krige, Suna Venter, Krivani Pillay en Jacques Steenkamp reeds vanoggend vir werk opgedaag, maar die SAUK weier om […]
    1 2 3 652
    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
    Top
    VOLTOOI DIE VOLGENDE VORM OM BINNE 1 MINUUT BY SOLIDARITEIT AAN TE SLUIT

    JOIN SOLIDARITY IN ONE MINUTE BY COMPLETING THE FOLLOWING FORM

    Registreer / Register

    Maak toe / Close