logomobile logo

Ontmoet die Nelspruit Netwerkkantoor span

Image 1

Connie Lotter

Netwerkkantoorkoördineerder
Sy skilder, dig en lees graag, en as sy nie tuis is nie sal jy haar in die Kruger Nasionale Park vind.
Image 3
Image 2
Image 1
Image 3
Image 2

Nelspruit

Mpumalanga

29@Marloth, Marlothstraat 29, Nelspruit, 1200

Netwerkorganiseerder:

Danny Schutte
Tiaan Schoeman

Netwerkkantoorkoördineerder:

Connie Lotter

Tel:

013 235 3698

Faks:

013 235 1814

E-posadres:

nelspruit@solidariteit.co.za
werknemers-quote-left-image
I am happy to say that I have received continuous support/assistance from Tiaan Schoeman. He is always more than happy to assist no matter the time of day, and he really has the client’s best interest and very good advise. I am more than 100% satisfied. Thank you, Tiaan. 😊
Cindy Bruwer
Ek sal mnr. Schoeman ten volle aanbeveel as ʼn betroubare en bekwame persoon wat enige werknemer of werkgewer se regshulpbehoeftes in die werkspraktyk kan bevredig.
Johan, Solidariteit-lid
Hi Tiaan, ek vertrou dit gaan goed. Ek het mondelings vir jou dankie gesê, maar wil dit graag ook op skrif stel. Baie dankie vir jou hulp met my saak teen die SAVF. Jy het my kalm gehou en presies verduidelik wat die proses behels, ek kan net weer dankie sê vir die professionele manier waarop jy die proses hanteer het.
Solidariteit-lid
werknemers-quote-right-image

In die gemeenskap

Grootste beroeps-netwerke in die area

Regsnetwerk
Ambagnetwerk
Kantoorpraktisyns-netwerk
Word deel van 'n beroepsnetwerk

Soek werk in jou area

Dis tyd dat die gemeenskap mekaar grootskaals in diens neem. As raswette ons uitskop, dan skop die gemeenskap in. Ons glo meriete moet vir aanstellings geld. Die bes geskikte mense beteken die beste produktiwiteit wat die beste vir die maatskappy en vir almal in die land beteken. Laai jou CV hier en ontwikkel jou vaardighede hier. Ons laat ons nie voorskryf nie, want #OnsSalSelf.
Soek werk hier

Gereelde navrae