Meesters (65+)
Deel jou kennis, word ʼn mentor en neem deel in jou industrie.
Raak betrokke
Solidariteit sê skaamteloos #ElkeenHelpEen. Voorheen was daar ʼn staat, staatsinstellings, talle staatsuniversiteite en -kolleges, en groot ondernemings om jong mense ʼn hupstoot te gee. Nóú is dit die gemeenskap se verantwoordelikheid. As óns dit nie gaan doen nie, wie gaan?
Registreer hier gratisSOLIDARITEIT
MEESTERS
KLIK HIER VIR DIE VIDEO
Mentorskap
Indien jy al diep spore in jou beroep getrap het en graag in ʼn jong werkende se loopbaan wil belê deur jou kundigheid en ervaring te deel, kan jy gerus as mentor vir ander in jou beroep optree.
Word 'n mentor
Word deel van jou aanlyn werkgemeenskap
Welkom by Solidariteit
Jy kan jouself met kort kursusse, wat spesifiek vir jou beroep saamgestel is, op Solidariteit Leer BEMAGTIG. Jy kan deur gesprekskamers netwerke BOU en deur werkfasilitering BESKERM word.
LEER MEER
KLIK HIER
Om terug te kan ploeg in my gemeenskap sodat jong mense goed kan werk en raad kan vra is vir my 'n voorreg.
Ajay Wasserman