logomobile logo

Mentorskap

Mentorskap bemagtig jong mense, in Afrikaans, om hulle beroep danksy die nodige inligting en vertroue aan te pak. Spesialiste in verskeie beroepe stel hulleself beskikbaar om as beroepsmentors op te tree en om sodoende hulle kennis en ervaring met jong mense in die betrokke beroep te deel.
Raak betrokke
Homepage imageHomepage image

Wat bied mentorskap jou?

Gratis

ʼn Gratis mentorskap van vier tot ses maande

#ElkeenHelpEen

As ʼn mentor kan jy jong mense help om ʼn sukses van hul loopbane te maak en jou beroep te bevorder.

Loopbaanadvies

Jy kan deur mentorskap ʼn professionele verhouding met ʼn kenner in jou veld vestig.

SOLIDARITEIT

MENTORSKAP

KYK HIER

Kry 'n mentor

Om voorspoedig in jou loopbaan te wees, is dit belangrik vir jou om die nodige inligting en leiding van spesialiste in jou beroep bekom.
Kry 'n mentor hier

Wees 'n mentor

As jy al diep spore in jou beroep getrap het en graag in ʼn jong werkende se loopbaan wil belê deur jou kundigheid en ervaring met die persoon te deel, kan jy gerus as mentor optree vir jong mense wat nuut in jou beroep is.
Wees 'n mentor hier
Homepage imageHomepage image

Só help mentorskap jou

“Ek was in die bevoorregte posisie om vir twee jaar ‘n mentee te wees en dit is net ongelooflik om die kennis en praktiese ondervinding wat mens opbou te kan deel. DIt was so groot behoefte van my voor my eerste werk.”
Lindie de Beer
“Vir my was die Mentorskappe program ‘n groot voorreg, want mens kry so min geleentheid om die vrae wat jy baie graag wil vra te vra nie nie. Die werkplek kan vining oorweldigend raak, maar dit is so gerusstellend om iemand te met wie jy net kan praat.”
Melissa Peyper
“Ek wens daar was iets soos hierdie program toe ek jonger was. Dit was so goed uiteengesit. Dis ‘n plek waar mens baie kennis kan inwin.”
Cilleste van Dyk