logomobile logo

Werkfasilitering

As 'n gemeenskap moet ons mekaar help om werk te kry en moet ons mekaar se vaardighede benut. Elkeen wat wil werk, moet kan werk, vry van inmenging deur die staat. Solidariteit is dié bymekaarkomplek vir elkeen wat poste wil plaas of vir poste wil aansoek doen. Dit is werkfasilitering vir ons gemeenskap – Solidariteit skep ʼn plek met integriteit vir ernstige mense wat regtig wil werk.
werkfasilitering-hero-imagewerkfasilitering-hero-image

SOLIDARITEIT

WERK

KYK HIER

Is jy op soek na werk?

Solidariteit bied werkfasilitering waar die gemeenskap mekaar kan help met werk. Hier kan jy jou CV oplaai en binne minute aansoek doen vir werk.
Skep 'n profiel

Die proses van werkfasilitering op die platform

Skep 'n profiel

Skep jou profiel op Solidariteit.

Laai jou dokumentasie op

Vul jou inligting so noukeurig as moontlik in en laai jou CV op.

Doen aansoek

Soek na poste en doen aansoek vir jou ideale werk.

Soek jy talent?

Is jy op soek na werknemers wat jou taal praat, jou waardes deel en wat ʼn langtermynbelegging vir jou is?
Werf jou talent hier
Homepage imageHomepage image

Die werkfasiliteringsproses op Solidariteit

Skep 'n profiel

Skep jou profiel op Solidariteit.

Registreer jou onderneming

Registreer jou onderneming sodat mense jou kan opspoor en jy poste kan adverteer.

Laai 'n pos op

Laai poste wat by jou onderneming beskikbaar is hier op.

Wat sê die gemeenskap?

“Om werk te soek was nog nooit so maklik en betroubaar nie. Ek het presies gekry wat ek soek en die proses was so gerieflik. En dit boonop alles in Afrikaans!”
Bianca Prinsloo
“Solidariteit is ’n eerlike plek vir ernstige werksoekers. Ek beveel hierdie vir enige iemand aan.”
Marita du Plessis
“Ek het my eerste internskap deur Solidariteit se werkfasilitering gekry. Ek het by Akademia begin werk as kommunikasie-intern en so baie geleer.”
Heléne Leonard

Gereelde navrae