logomobile logo

Voortgesette leer

Solidariteit help jou om jou volle potensiaal te bereik deur lewenslange leer.
voortgesetteleer-hero-imagevoortgesetteleer-hero-image

Wat behels voortgesette leer?

Ontwikkel jou vaardighede

Bly op die voorpunt van jou loopbaan met opleidingskursusse van hoë gehalte wat pasgemaak is vir jóú beroep. Danksy ʼn verskeidenheid van 120 beroepspesifieke kursusse op een platform was dit nog nooit só maklik om jou volle potensiaal te bereik nie!

Doen dit aanlyn!

Dit is dikwels moeilik om kursusse by te woon wat jou vaardighede kan opskerp, maar met Solidariteit kan jy waardevolle leermodules wat relevant is tot jóú werksomgewing, in die gemak van jou huis, aanlyn voltooi.

Dit is gratis vir lede!

Kry gratis toegang tot meer as 120 kursusse met jou Solidariteit-lidmaatskapvoordeel.

Kom leer meer

Wil jy jou vaardighede opskerp?

Kry toegang tot meer as 120 kortkursusse wat jou sal help om in jou loopbaan te groei en bo jou mededingers uit te staan.
aanbod-vaardigehdeaanbod-vaardigehde

Begin nou 'n kort kursus in nét drie stappe:

Skep ʼn Solidariteit-profiel

Soek opleidingskursusse wat spesifiek tot jou beroep is.

Begin jou wêreldklas-kursus met die klik van ʼn knoppie

Só leer die lede

“Ek het onlangs die voorreg gehad om die gevorderde Microsoft Word-kursus te doen nadat ek ook reeds ʼn paar uiters nuttige webinare bygewoon het. Na afloop van my kursus is ek gerat om beter werk te lewer en ek is entoesiasties om dit wat ek geleer het, te begin toepas.”
Inge Malan
“Die Outlook kursus het my geleer hoe om beter te beplan en meer georganiseer te werk. Ek het nou baie meer vrye tyd tot my beskikking en spandeer nie elke oomblik om deur ‘n berg eposse te sif nie. Ek het meer selfvertroue in my werk omdat ek weet dat ek nie sommer enige eposse sal miskyk nie.”
Karla de Beer
“Ek het die Kuns van Kommunikasie kursus voltooi. Dit was so interessant om by kenners te leer, wat werklik nodig is om ‘n besigheid suksesvol te bemark. Hulle gee maklike, praktiese wenke wat ek goed kon verstaan en toe pas. Dankie Solidariteit, julle is tops!”
Jean Mari Malan

Gereelde navrae