Lidmaatskap
Solidariteit bied vir jou ʼn gemeenskap – ʼn plek waar jy beskerm en bemagtig word terwyl ons saam aan ʼn volhoubare toekoms bou. Met Solidariteit se lidmaatskap kry jy toegang tot alles wat jou kan help om nie net goed te werk nie, maar ook om jou volle potensiaal te bereik.




GRATIS
Deelnemer
GRATIS
Jou eerste stap om deel te word van ʼn helpmekaargemeenskap.
- Werkfasilitering
- Nuutste nuus van Solidariteit
- CV-bouer
- Toegang tot Solidariteit se vriende en vennote – alles in een plek
- Toegang tot hulpsentrum
GRATIS
Jeug-lidmaatskap
R89
p.m
Gratis lidmaatskap vir skoliere en studente van 12 – 25 jaar oud.
- Toegang tot My Hoërskoolpad
- Belangstellingbepaler
- Toegang tot loopbaanvoorligters
- Toegang tot die vakkeuseportaal
- Studieondersteuning
- CV-bouer
- Skaduwerkgeleenthede
GRATIS
Jongwerkende-lidmaatskap
R89
p.m
ʼn Lidmaatskap vir jong mense 19 -25 jaar oud wat die werkplek betree.
- Werkfasilitering
- Regsadvies
- CV-bouer
- Voortgesette leer
- Beroepspesifieke voordele
- Toegang tot Beroepsnetwerkgroepe
- Word ‘n mentee
- Vakansievoordeel
- Belangstellingbepaler
GRATIS
Solidariteit-lidmaatskap
R178
p.m
Geniet volledige toegang tot al Solidariteit se aanbiedinge.
- Werkbeskerming
- Werkfasilitering
- CV-bouer
- Voortgesette leer
- Beroepspesifieke voordele
- Opstel van testament
- Vakansievoordeel
- Word ‘n mentor of wees ‘n mentee
- Begrafnisbystand
- Toegang tot Beroepsnetwerkgroepe