

Ambagnetwerk

Wat is die Ambagnetwerk?
Beroepe
Beroepspesifieke voordele

Beroepsgesondheid
en -veiligheid

Mentorskap

Netwerk-
geleenthede

Werkfasilitering

Rol as waghond
Behalwe vir beroepspesifieke voordele het jy ook toegang tot Solidariteit se ALGEMENE VOORDELE.
Registreer jou ambag
Soos op 19 Maart 2021 in die Staatskoerant gepubliseer, word alle gekwalifiseerde ambagslui verplig om op die sentrale databasis van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) te registreer.
Hierdie registrasieproses moet binne drie jaar afgehandel wees, anders kan die kwalifikasie misken word.
Solidariteit se Ambagnetwerk kan hierdie registrasieproses vergemaklik deur die geleentheid te skep om dit deur die Ambagnetwerk te doen.
Registeer hier
Verkryging van rooi seël-sertifikaatafskrif
Wil jy jou ambag op die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding se databasis registreer, maar jou rooi seël-sertifikaat is soek? Solidariteit se Ambagnetwerk wil jou graag bystaan.

Solidariteit se Ambagnetwerk kan jou slegs ondersteun, en nie deelneem aan hierdie proses nie.
Kontak onsOpleiding
Solidariteit se ambagnetwerk bied 'n al hoe groter verskeidenheid van opleidingsgeleenthede teen afslag vir netwerklede aan. Navrae oor kortings of aansluiting kan gerig word aan ambag@solidariteit.co.za

Meganies

Elektro-meganies

Elektro-meganies
“Die roeping van die ambag vloei deur ons are soos goeie masjienolie. Ons skakel dit in die oggend aan en alhoewel dit partykeer ʼn bietjie raas, skyn dit lig op ons pad vorentoe. Dit skep, dit ontwikkel en dit voed.”
Pieter Roux2021 se #JouYster-wenner

Hier is jou adviesraad
Die adviesraad van Solidariteit se Ambagnetwerk bestaan uit briljante kenners in hierdie beroep
en hulle bied kennis en vaardighede om dié beroepsnetwerk na nuwe hoogtes te neem.

Casper Badenhorst

Blackie Swart

Sarel von Wiellig

Ian Hollander

Hans Homan

Pierre de Villiers

Pieter Roux

Ockert du Plessis