logomobile logo

Belastingvermorsing

voordele-hero-imagevoordele-hero-image
Ons is keelvol om belastingslawe vir die regering te wees!

Ons word toenemend oorbelas soos wat die een na die ander wet nóg meer van ons swaarverdiende inkomste stroop. As die kleinste proporsionele werksmag in die wêreld, dra ons die tweede hoogste proporsionele belastinglas, en nou wil die regering ons nog verder kaalstroop. Solidariteit veg nie net teen oormatige belastingmaatreëls nie, maar ook teen die volgehoue vermorsing daarvan. Staan saam met Solidariteit en raak betrokke!

Nasionale
Gesondheidsversekering

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het ʼn skokverslag uitgereik wat toon dat die las op belastingbetalers kan verdriedubbel indien Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) ingestel word.

Laai pdf af om meer te lees

Nuutste veldtog

Geen veldtogte tans gevind

Vorige veldtog

Geen veldtogte tans gevind

Ons moet terugbaklei. Kom ons doen dit deur litigasie, ontbloting van plundering en vervolging van plunderaars, openbare druk en belastingherstrukturering.

Dirk Hermann

Ons moet terugbaklei. Kom ons doen dit deur litigasie, ontbloting van plundering en vervolging van plunderaars, openbare druk en belastingherstrukturering.

Dirk Hermann