logomobile logo

Bemagtig jouself

Word ʼn meester in jou beroep deur jouself met voortgesette leer te ontwikkel.
Raak betrokke
bemagtig-jouself-hero-imagebemagtig-jouself-hero-image

Raak betrokke

Die Solidariteit Beweging het, deur die krag van gemeenskap met die leuse #ElkeenHelpEen, instellings soos Sol-Tech en Akademia opgerig om tegniese en akademiese leer te fasiliteer. Leer op Solidariteit se platform help ook werkers om deur voortgesette leer verder professioneel te ontwikkel. Ons bou dus leerinstellings om vry, veilig en voorspoedig te kan wees!
Raak betrokke hier

Gereelde navrae

Bereik jou volle potensiaal deur gehalte-kortkursusse wat jou in die werksomgewing sal onderskei.
Meer oor voortgesette leer
Word deel van jou aanlyn werkgemeenskap

Welkom by Solidariteit

Dit is die grootste Afrikaanse Netwerk van Werk ter wêreld. Hiér kan jy arbeidshulp ontvang, aansoek doen vir poste, in jou beroepsnetwerk deelneem, toegang tot opleidingsgeleenthede kry en deel van dié Afrikaanse Netwerk van Werk wees.
plat-magtig2_ntlfjp.webpplat-magtig2_ntlfjp.webp

Die krag van ons gemeenskap

kort kursusse
kursusgangers
platformgebruikers