Entrepreneurs
Maak konneksies in jou beroep en word deel van 'n gemeenskap.
Raak betrokke
Solidariteit sê skaamteloos #ElkeenHelpEen. Voorheen was daar ʼn staat, staatsinstellings, talle staatsuniversiteite en -kolleges, en groot ondernemings om vir jong mense ʼn hupstoot te gee. Nóú is dit die gemeenskap se verantwoordelikheid. As óns dit nie gaan doen nie, wie gaan?
Registreer hier gratisLeer
Bly op die voorpunt van jou beroep deur voortgesette leer. Bekom VPO-punte, kry gratis toegang tot kursusse vir voortgesette leer en woon beroepspesifieke slypskole by.
Meer oor leer
Word deel van jou aanlyn werkgemeenskap
Welkom by Solidariteit
Jy kan jouself met kort kursusse, wat spesifiek vir jou beroep saamgestel is, op Solidariteit Leer BEMAGTIG. Jy kan deur gesprekskamers netwerke BOU en deur werkfasilitering BESKERM word.
Solidariteit help entrepreneurs deur vir hulle ‘n platform te bied waar hulle kan netwerk en mentorskappe vorm wat in die lange duur hul eie ondernemings gaan baat.
Bianca Prinsloo