IT-netwerk
Wat is die IT-netwerk?
Solidariteit se IT-netwerk is jou loopbaanvennoot en bied netwerkgeleenthede wat jou kan bemagtig en waar jy jou professionele netwerke kan uitbrei. Jy kan ook geleenthede skep vir die volgende generasie om toegang tot jou bedryf te kry deur jou kennis en vaardighede met hulle te deel, soos byvoorbeeld deur mentorskappe. Só kan jong mense vry, veilig en voorspoedig in hul beroep wees.
Beroepe
Installasietegnici
Hardeware tegnici
“Agile”-afrigters (“coaches”)
Scrum-meesters
Netwerktegnici
Projekbestuurders
Beroepspesifieke voordele
Rol as waghond
ʼn Netwerk van kundiges
Mentorskap
Netwerk-geleenthede
Werk-beskerming
Behalwe vir beroepspesifieke voordele het jy ook toegang tot Solidariteit se ALGEMENE VOORDELE.
Bly op hoogte van nuus in jou veld
No data