

Raak betrokke
Solidariteit Jongwerkende wil jou versterk om te verseker dat jy jou loopbaandoelwitte verwesenlik en dat jy vir jouself ʼn toekoms kan bou waar jy vry, veilig en voorspoedig kan leef en werk.
Raak betrokke hier

Solidariteit se beroepsnetwerke
Wees deel van die behoud en uitbouing van jou beroep. Gemeenskaplike waardes gee aan elkeen iets om in te glo, asook ʼn platform om terug te ploeg en kennis te deel deur netwerkgeleenthede, werkskepping en mentorskapprogramme.
Meer oor beroepsnetwerke
Word deel van jou aanlyn werkgemeenskap
Welkom by Solidariteit
Jy kan jouself met kort kursusse, wat spesifiek vir jou beroep saamgestel is, op Solidariteit Leer BEMAGTIG. Jy kan deur gesprekskamers netwerke BOU en jy kan deur werkfasilitering BESKERM word.
Registreer 'n profiel


As jy op universiteit is, leer jy hoe om akademies te skryf, en as jy die werkplek betree, moet jy ʼn hele nuwe ‘lingo’ aanleer. Jy moet gewillig wees om altyd ʼn leerder te bly. Voortgesette leer is een van die beste maniere om jouself konstant in die werkplek te verbeter en jou vaardighede te verbreed.
Chereé Meyer
Organiseerder van Solidariteit Jongwerkende
