

Kommunikasie- en
Bemarkingsnetwerk

Wat is die
Kommunikasie- en Bemarkingsnetwerk?
Solidariteit se Kommunikasie- en Bemarkingsnetwerk is ʼn gemeenskap wat daarop toegespits is om professionele persone wat dienste in die finansiële bedryf aanbied met mekaar in kontak te bring, om jong mense ʼn kans op ʼn loopbaan in dié beroep te gee en om die waghond te wees wat brandpunte in die beroep met werkbare oplossings takel. Dié beroepsnetwerk bied aan lede ʼn netwerk waardeur lede met mekaar kan skakel, die beste praktyke kan deel en sake kan doen.
Beroepe
Bemarking
Joernalistiek
Grafiese ontwerp
Videografie
Fotografie
Openbare betrekkinge
Beroepspesifieke voordele

Mentorskap

Netwerk-geleenthede

Rol as waghond

ʼn Netwerk van kundiges

Werkfasilitering
Behalwe vir beroepspesifieke voordele het jy ook toegang tot Solidariteit se ALGEMENE VOORDELE.
Ontwikkel jou vaardighede / Leer

Die Gonsfees

Beroepspesifieke opleiding
“Dié titel skep vir my opnuut hoop en vuur my passie aan.”
Hilde Kruger,2021 se #GoeieGons-wenner in die grafiese ontwerp-afdeling.

Hier is jou adviesraad
Die adviesraad van Solidariteit se Finansiesnetwerk bestaan uit briljante kenners in hierdie beroep en hulle bied kennis en vaardighede om dié beroepsnetwerk na nuwe hoogtes te neem.

André Oberholzer

Bianca du Plooy

Estel de Beer

Hilde Kruger

Lood Goosen

Louis Gagiano

Pieter Cloete

Salomien Boshoff

Zonica Myburgh

Charles Smidt
Bly op hoogte van nuus in jou veld
No data