logomobile logo

Loopbaanvoorligting aan die jeug

Een van die moeilikste maar tog belangrikste besluite wat jy op skool moet neem, is die besluit oor watter beroep jy eendag gaan beoefen.
Raak betrokke
Homepage imageHomepage image

Wat behels loopbaanvoorligting

Belangstellingbepaler

Die belangstellingbepaler is ʼn aanlyn toets wat deur gekwalifiseerde bedryfsielkundiges opgestel is en gratis vir Solidariteit-lede en hul kinders is.

Psigometriese toetse

Doen die psigometriese toetsing na afloop van die belangstellingbepaler om nog meer sekerheid oor jou toekoms te kry.

Bedryfsielkundiges

Solidariteit het ʼn lys van gekwalifiseerde bedryfsielkundiges opgestel wat jy kan vertrou om te help met besluite oor jou loopbaan.

Skakel jou belangstellings om in ʼn loopbaan.

Skep ʼn profiel op Solidariteit

Raak betrokke

Só help ons jou met loopbaankeuses

“As jy ʼn duidelike idee het van wat jou belangstellings en vaardighede is, kan dit help om te bepaal watter loopbaanpaaie en beroepe die beste by jou pas. Ek moedig elke jong mens aan om die belangstellingsbepaler te voltooi, want sodoende kan jy beter loopbaankeuses maak en aan jou sterkpunte bou.”
Meghan Galvin
“Solidariteit se Skoliere-aanbod het my so baie gehelp met my toekomskeuses met die raad wat hulle vir my gegee het. Ek moedig enige iemand wat onseker is oor hul loopbane om van hierdie voordeel gebruik te maak.”
Marike Kilian

Gereelde navrae