

Maatskaplike-
werkersnetwerk

Wat is die
Maatskaplikewerkersnetwerk?
Dié beroepsnetwerk bied aan lede ʼn netwerk waardeur lede met mekaar kan skakel, die beste praktyke kan deel en sake kan doen.
Beroepe
Beroepspesifieke voordele

Rol as waghond

'n Netwerk van
kundiges

Mentorskap

Netwerk-
geleenthede

Werk-
beskerming
Behalwe vir beroepspesifieke voordele het jy ook toegang tot Solidariteit se ALGEMENE VOORDELE.
VPO-opleiding
Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die werk op te daag. Dit verg passie, omgee, geduld en deursettingsvermoë.
Solidariteit se Maatskaplikewerkersnetwerk bied aan jou opleiding om jou vir jou beroep toe te rus en jou dagtaak te vergemaklik.
Registeer hier

“Dit is vir Solidariteit se Maatskaplikewerkersnetwerk belangrik om vir almal, ongeag hulle spesialisveld, ʼn tuiste te wees, want die werk wat hulle in hulle omgewing en gemeenskap doen, is onvervangbaar.”
Bianca SmitNetwerkkoördineerder van Solidariteit se Maatskaplikewerkersnetwerk

Hier is jou adviesraad
Die adviesraad van Solidariteit se Maatskaplikewerkersnetwerk bestaan uit briljante kenners in hierdie beroep
en hulle bied kennis en vaardighede om dié beroepsnetwerk na nuwe hoogtes te neem.

Leoné Degenaar

Illana Karam

Dr. Louise Aucamp

Izanda Ferreira

Jan Nieuwoudt

Lize-Marie Buys

Dr. Elsha Hermann

Dr. Nelia Drenth