Vakkeuses
Die besluite wat jy nou op skool neem, het ʼn groot invloed op jou toekoms. Solidariteit kan jou op skool al help om uit te vind wat jou belangstellings en aanleg is sodat jy die regte vakke kan kies.
Wat bied die vakkeuses portaal jou?
Uit die mond van skoliere
Solidariteit se inligting oor vakkeuses word deur skoliere aangebied in die formaat van video’s.
Goeie navorsing
Solidariteit het namens jou reeds die belangrike vrae gevra en deursigtige navorsing gedoen oor die beroep wat jy met die regte vakke kan betree.
Die regte keuses
Solidariteit streef daarna om leerders al vroeg in hulle loopbaan met belangrike besluite en keuses te help. Sodoende kan jong mense hulle toekoms met sekerheid aanpak.
SOLIDARITEIT
VAKKEUSES
KYK HIER
Sien beskikbare vakke op Solidariteit
Tale
Wiskunde
Wetenskappe
Besigheid en Toerisme
Kuns en Kultuur
Tegniese vakke
Landboubestuurspraktyke
Inligtingstegnologie en Ontwerp
Begin hier droom en beplan!
Só help ons skoliere en ouers
“Dis ‘n angstige tyd van ‘n leerling se loopbaan, maar julle video’s mens rustig laat voel, alles is makliker verstaanbaar en die proses maak ouer en kind skielik opgewonde vir dit wat voorlê!”
Mareli Bothma