Werkgewers
As werkgewer kan jy ondersteuning vir Solidariteit se beroepsnetwerke bied. Jy kan gratis poste oplaai en ook finansiële bydraes aan spesifieke projekte van Solidariteit maak.
Raak betrokke

Raak betrokke
Solidariteit sê skaamteloos #ElkeenHelpEen. Voorheen was daar ʼn staat, staatsinstellings, talle staatsuniversiteite en -kolleges en groot ondernemings om vir jong mense ʼn hupstoot te gee. Nóú is dit die gemeenskap se verantwoordelikheid. As óns dit nie gaan doen nie, wie gaan?
Raak betrokke hier

Werkfasilitering
Werk is die hart van Solidariteit. Registreer op die platform en doen nou aansoek vir werkgeleenthede waar werkgewers jou kan raaksien.
Meer oor werkfasilitering
Word deel van jou aanlyn werkgemeenskap
Welkom by Solidariteit
Jy kan jouself met inligting vir jou loopbaan BEMAGTIG. Jy kan lewenslange bande BOU en jy kan deur ondersteuningsnetwerke BESKERM word.
Registreer 'n profiel


Solidarteit bied ’n tuiste waar jy jouself en ook jou werknemers kan bemagtig en bevorder sodat jy ’n goeie werkomgewing kan skep.
Charl Mocke
