logomobile logo

Werksoekwenke saam met Ruan en Lisa

Om werk te soek hoef nie soos ʼn werk te voel nie, student. Gee jouself die beste moontlik kans, deur die videoreeks Werksoekwenke saam met Ruan en Lisa, te kyk. Dit maak nie saak of jy vir ʼn onderhoud moet voorberei of nou eers begin om werk te soek nie. Leer saam met Ruan en Lisa oor al die moets en moenies rondom werk soek.
werksoekwenke-hero-imagewerksoekwenke-hero-image

Waaroor gaan Werksoekwenke saam met Ruan en Lisa?

Goeie wenke

Solidariteit het hierdie videoreeks ontwikkel, spesifiek met studente ingedagte. Die reeks bevat kort video’s, wat hoogs relevante wenke deurgee om jou te help om werk te kry.

A-Z van werk soek

Hierdie videoreeks behandel alles wat jy nodig het om ʼn werk te soek, hoe jy vir ʼn onderhoud kan voorberei en tegnologie wat jy kan gebruik in jou werksoekproses.

SOLIDARITEIT

WERKSOEKWENKE SAAM MET RUAN EN LISA

KLIK HIER VIR DIE VIDEO

Temas:

Button 6Button 7Button 8Button 9

CV

Jy kan ʼn CV-boffin word wanneer jy die moets en moenies van CV-opstel toepas en bewus is van hoe jou sosialemediaprofiele ʼn werknemer se keuse kan beïnvloed.
Werksoekwenke saam met Ruan en Lisa is slegs beskikbaar op Solidariteit
Skep 'n profiel

Begin hier droom en beplan!

werknemers-platform-imagewerknemers-platform-image