logomobile logo

Solidariteit

BESKERM

jou gemeenskap

#OnsSalSelf

Hoe beskerm Solidariteit jou gemeenskap?

As jy deel van Solidariteit is, is jy deel van die oplossing. Slaan terug teen korrupsie en diskriminerende beleide; staan op teen wanbesteding en swak regering. Jou betrokkenheid help hofsake voer, instellings bou en maak die gemeenskap sterk!

SOLIDARITEIT

BESKERM

KYK HIER

Veldtogte

beskerm-staatsinstellings

Staatsinstellings

Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staats-instellings vier hoogty en die skuldiges moet aan die pen ry.
beskerm-rasmalheid

Rasmalheid

Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogste hof beveg.
beskerm-belasting

Belasting

Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
beskerm-onderwys

Onderwys

Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.

Hoe beskerm ons jou in die gemeenskap?

Solidariteit veg onder andere teen korrupte staatsinstellings, die vermorsing van belasting, ineenstorting van die onderwysstelsel en die rassewetgewing.
Solidariteit Regsfonds
Die Solidariteit Regsfonds is tot stand gebring omdat Solidariteit ten doel het om ons mense se regte te beskerm en om Solidariteit se hofsake teen die regering en ander instellings soos Sasol, PPC en ArcelorMittal te befonds. Hierdie fonds is dus daarop toegespits om die regering en staatsinstellings vas te vat. Die Regsfonds het dit reeds vir Solidariteit moontlik gemaak om in sake van regstellende aksie, rassisme, korrupsie en die wanbesteding van belastinggeld te seƫvier. As lid van Solidariteit se Regsfonds ondersteun en beskerm jy die toekoms van die volgende generasie.
vennote-sol-tech

Die krag van ons gemeenskap

lede
regstellendeaksiesake
van alle regsgedinge word gewen

Jy het gesien wat SOLIDARITEIT vir jou gemeenskap doen; wat doen JY?

Raak betrokke

Artikels

No data