Skolier

Jou kind se sleutel tot sukses!
jeug-hero-imagejeug-hero-image

Raak betrokke

Solidariteit se Skoliere-aanbod bemagtig jong mense om ʼn vry, veilige en voorspoedige toekoms te verseker. Help jou kind om hul toekoms in hul eie hande te neem!
Registreer jou kind se gratis profiel

SOLIDARITEIT

SKOLIER

KLIK HIER VIR DIE VIDEO

Button 13Button 14Button 15Button 16Button 17Button 18Button 19Button 30

#Vakkeuses

Vakkeuses bepaal ʼn persoon se loopbaanmoontlikhede. Daarom het ons die #Vakkeuse-videoreeks ontwikkel – om jou kind te help om vakinhoud beter te verstaan en só die regte vakke te kies.

Kyk die #Vakkeuse-video’s hier

Skolier

LEER MEER

KLIK HIER

jeug-quote-left-image

Deur die verskeidenheid wat My Hoërskoolpad my bied kan ek my toekomsbesluite met sekerheid maak. Ek het baie van myself geleer deur die belangstellingbepaler.
Meghan Galvin
jeug-quote-right-image

Gereelde navrae