logomobile logo

Ondersteuners

Raak betrokke in jou industrie, doen jou deel om instellings te help bou en deel jou kennis.
ondersteuners-hero-imageondersteuners-hero-image

Raak betrokke

Solidariteit sê skaamteloos #ElkeenHelpEen. Voorheen was daar ʼn staat, staatsinstellings, talle staatsuniversiteite en -kolleges en groot ondernemings om vir jong mense ʼn hupstoot te gee. Nóú is dit die gemeenskap se verantwoordelikheid. As óns dit nie gaan doen nie, wie gaan?
Registreer hier gratis
Button 6Button 7Button 8

Veldtogte

Solidariteit is daarop toegespits om die regering en ander instansies aan te vat wat hulself aan korrupsie, bedrog, staatskaping en die oortreding van ander wette, skuldig maak.

So veg Solidariteit
Word deel van jou aanlyn werkgemeenskap

Welkom by Solidariteit

Jy kan jouself met kort kursusse, wat spesifiek vir jou beroep saamgestel is, op Solidariteit Leer BEMAGTIG. Jy kan deur gesprekskamers netwerke BOU en deur werkfasilitering BESKERM word.
werknemers-platform-imagewerknemers-platform-image
ondersteuners-quote-left-image

Dit is vir my 'n riem onder die hart dat organisasies soos Solidariteit soveel doen vir die voortbestaan van die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskap.
Marietta Kruger
ondersteuners-quote-right-image

Gereelde navrae