logomobile logo

Werknemers

Solidariteit stap die totale loopbaanpad saam met jou, sien om na die belange van jou as lid en verseker dat jou regte in die werkplek beskerm word.
Raak betrokke
werknemers-hero-imagewerknemers-hero-image

Raak betrokke

Word deel van Solidariteit se Netwerk van Werk wat saam aan ʼn toekoms bou waar ons vry, veilig en voorspoedig kan leef en werk.
Raak hier betrokke
Button 1Button 2Button 3Button 4

Werkbeskerming

Solidariteit beskerm jou teen diskriminasie en uitbuiting in die werkplek. Jy kan ook regsadvies oor enige arbeidsaangeleenthede in jou werkplek kry.

Meer oor Werkbeskerming
Word deel van jou aanlyn werkgemeenskap

Welkom by Solidariteit

Jy kan jouself met kort kursusse, wat spesifiek vir jou beroep saamgestel is, op Solidariteit Leer BEMAGTIG. Jy kan deur gesprekskamers netwerke BOU en deur werkfasilitering BESKERM word.
werknemers-platform-imagewerknemers-platform-image
werknemers-quote-left-image

Ek is al seker die afgelope 10 jaar lid van Solidariteit en het nou vir die eerste keer hulle dienste benodig in ʼn ernstige saak. Dankie Solidariteit vir die ongelooflike werk wat julle doen om lede te help in ʼn soms baie onregverdige wệreld waarin ons lewe en teen mense wat stelsels misbruik soos dit hulle pas.
Olivia van Heerden
werknemers-quote-right-image

Gereelde navrae